Tariewe 2021
Konsultasiefooie is die standaardtariewe soos deur u mediese fonds betaal. Indien u van die begin af kontant wil betaal is die fooi R700, betaalbaar op die dag van u konsultasie. Sessies duur gewoonlik vir 51-60 min. |
Tariffs 2021
Consultation fees are standard tariffs as paid by your medical aid. If you would like to pay cash from the start, the fee is R700 and it is payable on the day of your consultation. Duration of sessions are usually between 51-60 min. |